Gregory Ratoff

Gregory Ratoff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Grigory Vasilyevich Ratner
Geboorte (1897-04-20)20 April 1897
Sterfte 14 Desember 1960 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gregory Ratoff (20 April 1897 – 14 Desember 1960) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Once in a Lifetime (1932), Black Magic (1949), All About Eve (1950), en The Sun Also Rises (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy